Die oulikste goedjies maak nou n verskyning op die kleine meisie mode front. Ek moes net n paar stukkies inspirasie van my versameling met julle deel!
Dit lyk asof Damask n verskyning maak op rokkies die somer asook Polkadots en hartjie motiewe.
Aangaande die haar neigings maak n deurmekaar bolla met n groot lap blom op n alice band of rekbare kopband n mooi en oudmodiese indruk.
Mintgroen is ook groot hierdie sommer-'n baie vars pastel kleur genoeg om enige klein dogtertjie te laat smag na n happie roomys!

Fotos van Pinterest |
No comments:
Post a Comment