Pages

Saturday, October 27, 2012

Ietsie vir mamma

Vandag delf ons in die klere neigings in vir die binnekort moeder! Gelukkig vir daai boepie is daar n hele paar neigings wat geensins jou gemak sal minag nie.

Vir die strandloper is die matroos neiging groot. Met navy blou en wit strepies en n groot hoed sal jou dae in die son gemaklik en sorgloos bly.

Oudmodiese klere gaan jou magie mooi komplimenteer met aardse kleurskemas van beige, room, taupe en ander sagte natuur kleure. Kant wat in jou klere ingewerk is en leer beltjies gee n bietjie tekstuur. So ook kopbande en perels. Alles van hierdie mode sal jou swanger sprankel komplimenteer en jou laat straal.

Vir die meer onderbeklemtoonde voorkoms, werk 'n paar donker items soos grou gryse en donker bloue in jou klerekas in. Met jeans is die voorkoms die beste kombinasie.

Wie het nou gese dat swanger dames nie ook koppe kan draai nie?



Fotos van Pinterest

No comments:

Post a Comment